Ons kan verstaan waarom julle oorseese gaste telkens terugkom hierheen. Hierdie is ń pragtige plek en ons sal ook graag weer een dag hierheen wil terugkom. Ons sal beslis ook vir ons vriende van julle vriendelikheid en gastvrijheid vertel. Uitstaande lekker vars brood en besonderse lekker ontbyt. Sien julle graag weer.
Hans en Hermien Rootman
Sanddrif Guest Review
Home Country: South Africa